Mantel

R699.00

R699 per m²

Description

‘In groene mantel toegevou

drie kelkblaar bymekaar gehou

met skerp palet help sy ontvou

elke een met deernis nou

Oopgemaakte kelke lui

in skadu van die mantel trui

In sidder dans tot groene vrou

vanwee die mantel ons omvou

 

Alle kelk om kroon gesmee

juig en dans met mantel mee

Sorg en diens in eer betoon

want jy, my mantel

Maak dit so’

 

VaL Smit ©